Die Springbok en Stormer met die treffende oë, Damian de Allende, is sedert verlede jaar in ’n verhouding met die fyngebaksjef Jessica Calder. 

Die paartjie spandeer gereeld tyd saam en Jessica het verlede jaar selfs vir Damian in Engeland gaan kuier toe hy vir die rugbyklub Barbarians FC gespeel het.

View this post on Instagram

?????????? @ladyjessicacalder

A post shared by Damian De Allende (@damiandeallende) on

View this post on Instagram

??

A post shared by Lady. Jessica Calder (@ladyjessicacalder) on

Jessica deel gereeld van haar skeppings op Instagram. En het ook al vir die Springbokke koekies gebak!