Hy het vanoggend op Twitter ’n foto van homself in ’n hospitaaljurk gedeel en vertel dat hy nou twee operasies gehad het. Hy voel glo effens duiselig en nie te goed nie. Graeme Smith se dogtertjie kort veloorplanting

Die voorspeler het vroeër vanjaar aangekondig dat hy weer vir ses maande moet uitsit nadat hy die bisepspier in sy regterkantse bo-arm beseer het, skryf Beeld. Dié besering het hom verlede jaar ook langs die kantlyn gehou.

Pierre oor ouerskap

Pierre en sy vrou, Juanné, verwag hul tweede babaseun oor twee weke. Die paartjie se eersteling, klein Pierre, is al twee jaar oud.

Pierre, Juanné en klein Pierre FOTO: Twitter Pierre, Juanné en klein Pierre
FOTO: Twitter

Nóg ’n rugbyspeler se vrou is swanger