Michael Moll, Genna Blair

Die drie vroulike hoofrolle word deur 3 Suid-Afrikaanse modelle gespeel (ons hoor mos so gereeld ons het die mooiste meisies in die wêreld) Charlbi Dean Kriek, Alex McGregor en Tanit Phoenix.