SARIE en Binnelanders span saam vir Pippa en Rian se groot dag

STORIELYN

Pippa staan op trou, maar daar’s trane oor die rok. Die bruidegom, Rian, bel SARIE se styl- en sosiale redakteur, Fanie Cronjé, om te kom help.

SARIE TOT DIE REDDING

Fanie kontak van SA se top-ontwerpers, en saam met Pippa vlieg hulle af Kaap toe. Pippa pas drie treffende maar uiteenlopende rokke aan. Haar trane verdwyn en sy verloor finaal haar hart op die perfekte skepping. Op die volgende bladsye wys Pippa die drie rokke. Watter een gaan sy kies?

JY KAN KIES EN WEN

ROK 1

_AUB1076 Ontwerper: Gert van der Merwe

ROK 2

_AUB0948 Ontwerper: Marianne Fassler

ROK 3

_AUB1007 Ontwerper: Klûk CGDT

**Pippa en Rian se troue wys op 27 en 28 Maart op Binnelanders. Dan sal jy sien op watter ontwerp Pippa haar hart verloor het.

SARIE en Binnelanders gee 'n stelbesoek weg.

Reëls:

Sodra die wenner getrek word, sal Binnelanders en die wenner ooreenkom op 'n tyd vir die stelbesoek. Die wenner is self verantwoordelik vir 'n vervoer na én van die Binnelanders-stel in Randburg. Nie SARIE óf Binnelanders is verantwoordelik vir enige verblyf- of vervoerreëlings nie.

Dié WEDSTRYD is gesluit.