Tafelberg een van die 7 nuwe natuurlike Wonders van die Wêreld . . .? Dít hang alles van jou af! Tafelberg is een van 261 genomineerdes wat op 7 Januarie vanjaar aangekondig is. Slegs die top 77 sal na die volgende ronde deurgaan. Stem nóú!