Die kunsafdeling by die tydskrifPeople het met Photoshop gespeel toe hulle hierdie foto's saamgestel het! Kyk hoe baie het die sterre verander!

People kies sedert 1990 jaarliks die wêreld se mooiste bekendes. Ter viering van hul 24ste uitgawe vanjaar het hulle ou foto's van hul vorige wenners geneem en dit saam op ’n foto geplaas van hoe hulle vandag lyk.

En kyk net die transformasies!

Jennifer Aniston - 1990 en 2013

FOTO:  People  FOTO: People

Angelina Jolie - 1980 en 2014

FOTO:  People  FOTO: People

Leonardo DiCaprio - 1989 en 2013

FOTO:  People  FOTO: People

Julia Roberts - 1989 en 2013

FOTO:  People  FOTO: People

Kyk HIER na nóg sterre se foto's -  Michelle Pfeiffer, Jodie Foster, Meg Ryan, Courteney Cox, Mel Gibson, Tom Cruise, Catherine Zeta-Jones, Nicole Kidman, Halle Berry, Cindy Crawford, Drew Barrymore, Kate Hudson, Christina Applegate, Jennifer Lopez, Beyoncé Knowles, Gwyneth Paltrow

BRON: People