Met sy silwervos hare en grysbaard het die Amerikaanse akteur en komediant Steve Carell besig om een van Hollywood se aantreklikste mans te word.

Die Oscar-benoemde, wat bekend is vir sy TV-rol in The Office, vertolk deesdae meer ernstiger rolle. Sy spel in Beautiful Boy, teenoor Timotheé Chalamet, kry reeds groot lof van kritici. 

Steve is al 23 jaar gelukkig getroud met die komediant Nancy Walls. Die paartjie is ouers van twee tieners, Elisabeth (17) en John (14).

KYK HOE AANTREKLIK IS HY

Steve Carnell raak net mooier op 56
FOTO Getty Images/ Gallo Images
Steve Carnell raak net mooier op 56
FOTO Getty Images/ Gallo Images
Steve Carnell raak net mooier op 56
FOTO Getty Images/ Gallo Images