SARIE het 'n paar om 'n tafel bymekaargebring - hulle wóú hart oopmaak.

"Ek wens só dinge kon anders wees, want ek wíl weer van Steve hou." - Anlerie (49), vergoedingsbestuurder

"Hy het ons gedrop as vroue en aanhangers." - Dale (39), bemarkingsbeampte

"Steve staan net op vir sy regte." - Lizl (29), akte-tikster

"Sy bad boy-beeld is deel van sy X-faktor." - Elizma (29), litigasie-tikster

"Ek sal Steve nog 'n kans gee." - Henna (70-plus), oud-onderwyseres

"Sy probleme het by Eva in die paradys begin." - Hannes (36), stelselspesialis

Lees die volle artikel in die Oktober-uitgawe van SARIE, vanaf 14 September te kry.

Wat sê jy?

Skryf in die kommentaar-blokkie hieronder