Armand Hofmeyr Jy kan dubbelkaartjies na die vertonings op Steve en Armand se Facebook-bladsy wen. Bespreek jou kaartjies nou by Computicket. Hier's Armand se demo-DVD. Wat dink jy?

Steve se nuwe musiekvideo...

Steve se nuwe musiekvideo, Juliet, is pas verfilm. Op sy blog skryf Steve: "Hier is twee foto's uit Juliet se musiekvideo, binnekort op TV. Kyk uit vir die verrassing. Eh...ek is die lorriedrywer. Meer mag ek nie uitlap nie." Hier's 'n kykie agter die skerms.

Agter die skerms - Steve se Juliet-musiekvideo Agter die skerms - Steve se Juliet-musiekvideo
Agter die skerms - Steve se Juliet-musiekvideo Agter die skerms - Steve se Juliet-musiekvideo
Agter die skerms - Steve se Juliet-musiekvideo FOTO's van Steve Hofmeyr se
Facebook-blad