AKTRISE Ek's 'n ou Bette Midler-groupie

AKTEUR Tim Roth, Gary Oldman, Nick Nolte

BOEK The Fountainhead deur Ayn Rand; The Outsider deur Colin Wilson; High Fidelity deur Nick Hornby

FLIEK Saving Private Ryan; Empire of the Sun; Shadowlands; Heat; The English Patient

KOS Lamstjoppies oor die kole, soetpatats, melkkos

DRANKIE B&C (vir rugby); Jack Daniels (kuier); grenadellasap

PLEK Tuis, New York, Amsterdam, Jacobsbaai

GOUE OOMBLIK Alles van uitverkoopte Super Bowls tot kindergeboortes, Joan Collins-soene en Blou Bul-oorwinnings