Niemand hier ken KOL OP DIE MAAN nie, maar almal raak verlief op BLOU BALLON... Melbourne was die grootste SA konsert tot nou toe (seg die organiseerders)... Adelaide, môreaand, het reeds uitverkoop. Die jetlag vang my swaar.

Bel my slegs onder die volgende omstandighede:
As Janine 'n Stormer begin date.
As die ANC nie meer in bewind is nie.
As 'n korrupte regeringsamptenaar vrywillig bedank!
As die petrolprys daal.
As Janine ENIGIEMAND begin date.

Klik om verder te lees op Steve Hofmeyr se Facebook-blad

In die foto staan ek by Ebrentia, my Afrikaans openingskunstaar. Haar man wat die kamera vashou, se naam is Olaf Berg. Ek sweer! Links is Allewyn, my klankman. In die inlas beroof ek n Etiopiër.