Op 9 Augustus gaan kykers uiteindelik die derde fliek van Ivan Botha en Donnalee Roberts sien, Stroomop. 'n Verhaal oor vyf vroue wat nie net die Oranjerivier moet aandurf nie, maar ander lewensuitdagings.

Elke Woensdag gaan Donnalee Roberts, wat die rol van dr. Lana Marais speel, op 'n dak van Johannesburg met sterk en inspirerende vroue gesels. Julle kan die Stroomop-webreeks op SARIE.com volg - hoe opwindend!

FOTO Chanel O Photography

Laat sy julle meer vertel: