Die Victoria Secret-engel en supermodel Candice Swanepoel verwag haar tweede kind. Die Suid-Afrikaanse boorling het die nuus op sosiale media gedeel.

????Christmas came early..????#2

A post shared by Candice Swanepoel (@angelcandices) on

Sy het reeds 'n seuntjie, Anacã, saam met haar lewensmaat, Hermann Nicoli.

????Felicidade da mamãe

A post shared by Candice Swanepoel (@angelcandices) on

Behati Prinsloo, 'n Namibiese supermodel en Victoria Secret-engel, is ook swanger met haar tweede kind. Sy en haar rocker-man, Adam Levine, het reeds 'n oulike dogtertjie, Dusty Rose.