Die gewilde Supersterre-reeks op SABC 2 is vanaand terug op die kassie. Patricia Lewis is terug as die aanbieder en die beoordelaars is Theuns Jordaan, Casper de Vries en Shaleen Surtie-Richards. 'n Paar bekende stem-afrigters soos Lianie May, Baby Tjoklitsse Gerhard Steyn, Heinz Winckler, Manuel Escorcio en Bianca le Grange gaan hulle beste raad met die deelnemers oor die volgende paar weke deel.

Sarie.com se 5 minute met Gerhard Steyn

Ontmoet die deelnemers:

Reinier Francois Joubert (15), Centurion
Giovanni Divito
(22), Heidelberg
Charne
é Duvenhage (19), Brakpan
Crystal Loretta Worship (21), Kaapstad
Stephanie Baartman Buthelezi (24), Klerksdorp
Marsha Lombard (13), Mosselbaai
Gideon J. Van Vollenstee (34), Pretoria
Natasha Horstmann (14), Kaapstad
Annique
Lourens (31), Kaapstad
Burger Le Roux (19), Wes-Kaap

Supersterre-blog op sarie.com

Hou die Supersterre-blog op sarie.com dop - jou gunsteling deelnemers deel hulle Supersterre-ervaring met jou.