Daar was weer 2 episodewenners, dié keer Giovanni en Stephanie wat elk al 'n paar episodes gewen het.

Hulle het al vir sarie.com oor hul Supersterre-ervaringe geblog: Lees Giovanni Divito en Stephanie Baartman se vorige blogs hier.

Die week sê hulle:
"Theuns het hierdie week gesê dis die eerste keer in die geskiedenis van Supersterre wat hy vir iemand so 'n hoë punt gee. Ek is baie trots hierop!" - Giovanni

"Ek kies my liedjies 'buite die boks'. Dit wat ek sing is getrou aan wie ek is. Dit is hoekom my Supersterres-seisoen se suksesvol is." - Stephanie

Ander episodewenners se blogs:
Chrystal Worship
Burger le Roux
Reinier Joubert