Craig Jacobs het binne die eerste minute van Survivor sy merk gemaak. Hy moes die tribes kies, met die gevolg dat min van die deelnemers sy sogenaamde arrogansie nou kan uitstaan.

Maar Craig Jacobs is ook by vanjaar se AUDI Joburg Fashion Week vir die bekendstelling van Fundudzi, sy ontwerpersreeks, sy nuwe mode-items. Hier's 'n kykie na sy mode-talente.

+ Eksklusiewe agter-die-skerms-nuus oor Survivor SA

Fundudzi by Craig Jacobs
Fundudzi by Craig Jacobs Fundudzi by Craig Jacobs