Maar moenie dink sy't weggetrek nie. Nee, Susan bly nou net om die draai van waar sy grootgeword het in Blackburn, West Lothian.

Boyle, wie byna £10 miljoen werd is ná sy die wêreld verstom het met haar deelname aan Britian's Got Talent, het die 5 slaapkamerhuis met Ikea-meubels uitgetof. En nie met ontwerpers-banke en kaste soos 'n mens sou dink nie.)

Hoewel Boyle miljoene werd is, kry sy net £ 300 per week, die res is in trusts en beleggings.