"Ek het agt wonderlike jare by TV-nuus gehad en baie geleer, maar dit raak nodig om nuwe dinge te ervaar, want jy moet jouself heeltyd uitdaag," sê Suzaan. "Ek ondersoek ‘n paar nuwe, opwindende moontlikhede. Hopelik werk dit uit. Ek hoop ook om steeds in die uitsaaiwese te werk."