Taylor Swift se liedjies gaan gewoonlik oor twee goed: 'n nuwe kêrel of 'n eks-kêrel. En haar nuutste liedjie gaan oor niemand anders as haar kêrel, Joe Alwyn. Daar's klomp lirieke wat dit weggee, insluitend 'n verwysing na sy blou oë. Joe is 'n Engelse akteur wat in Londen woon.

FOTO Instagram

Luister die liedjie hier:

Taylor Swift het glo die volgende liedjies vir haar eks-kêrels geskryf:

Die liedjie vir "We Are Never Ever Getting Back Together" is vir die akteur Jake Gyllenhaal geskryf.

FOTO Instagram

En "Back To December" is vir die akteur Taylor Lautner geskryf.

FOTO Instagram

"I Knew You Were Trouble" gaan oor die voormalige One Direction-lid Harry Styles.

FOTO Instagram

En die liedjie "Out of the Woods" is ook vir Harry geskryf.

"Dear John" is vir John Mayer geskryf.

FOTO Instagram

Die liedjie "Begin Again" gaan oor Conor Kennedy, Robert F. Kennedy se kleinseun.

FOTO Instagram