Die Grammy-wenner Taylor Swift het haar derde musiekvideo van haar jongste album, Reputation, vrygestel. Die musiekvideo Endgame se regie weer deur die regisseur Joseph Kahn behartig. Hy was ook verantwoordelik vir die musiekvideo's vanLook What You Made Me Do, Ready for it?, Blank Space, Wildest Dreams, Out of The Woods enBad Blood. 

In die musiekvideo, wat in Miami (VSA), Londen (England) en Tokio (Japan) verfilm is, verskyn die Britse sanger Ed Sheeran en die kletsrymer Future.