Hierdie Hollywood-sterre is almal ewe tuis op die rooi tapyt. Voor flitsende kameras en jillende aanhangers lyk hulle net so op hul gemak soos party van ons saans op die bank voor die televisie.

Maar die selfvertroue en poseertruuks het jare se oefening geverg. Kyk maar net na die foto’s van hul eerste treë op die rooi tapyt:

(Alle foto's: Gallo / Getty Images)

Jennifer Lawrence (2007 & 2017)


Jennifer Lopez (1994 & 2017)


Penélope Cruz (1991 & 2017)


Nicole Kidman (1989 & 2017)


Selena Gomez (2007 & 2017)


Charlize Theron (1996 & 2017)


Rihanna (2005 & 2017)


Emma Stone (2005 & 2017)


Julia Roberts (1989 & 2017)


Blake Lively (2005 & 2017)