SARIE.com het vroeër vanjaar oor die TV-aanbieder Roxy Burger se troue berig. En hier is die romantiese trouvideo.

Roxy het oor die Paasnaweek in Plettenbergbaai met haar hoërskoolliefde, Neil Shraga, getrou. Die Strictly Come Dancing-aanbieder het aan haar aanhangers getwiet dat hulle graag hul trouvideo wil deel, "omdat dit te amazing is om nie te deel nie".

VIDEO: Hand Stitched Films op Vimeo

Hul groot dag is deur Charlene Schreuder Photography vasgevang. Hier is van die mooi foto's van die troue:

FOTO: Facebook /  Charlene  Schreuder Photography  FOTO: Facebook / Charlene Schreuder Photography

Besoek ook SARIE BRUID se nuwe aanlyn-tuiste HIER.