Joost van der Westhuizen en sy vrou, Amor, het onlangs saam met hul kinders in die Wes-Kaap gaan vakansie hou. Van Tafelberg tot Ratanga Junction - hulle was daar!

Skotse universiteit help Joost met navorsing

Die gesin het by Lagoon-strand naby Kaapstad gebly en bedags van die grootste besienswaardighede in die omgewing besoek. Dit lyk of klein Jordan en Kylie heerlik saam met hul ma, pa en grootouers gekuier het tydens dié Kaapse vakansie.

Wat dink jy van Amor se nuwe haarstyl?

Amor het foto's van dié vakansie op haar Facebook-blad gedeel.

Kylie en Jordan by hul pa FOTO: Facebook Kylie en Jordan saam met hul pa op die kabelkar na Tafelberg
FOTO: Facebook

Amor se pa, Dario Vittone, het sy 73ste verjaardag tydens dié kuier gevier. Sy het ewe trots op Facebook vertel dat hy, selfs op dié ouderdom, gemaklik op die kabelkar na Tafelberg kon ry.

Melinda Bam en Adriaan Bergh hou vakansie in die Kaap

amor en haar pa op sy 73ste verjaardag op Tafelberg Amor en haar pa, Dario Vittone, op die kabelkar by Tafelberg
FOTO: Facebook

Joost en Jordan by Amor se ouers, Delyse en Dario Vittone FOTO: Facebook Joost en Jordan by Amor se ouers, Delyse en Dario Vittone
FOTO: Facebook

Klein Kylie bewonder die pikkewyne FOTO: Facebook Klein Kylie bewonder die pikkewyne
FOTO: Facebook

Kylie en Jordan geniet Ratango Junction saam met hul oupa Dario FOTO: Facebook Kylie en Jordan geniet Ratango Junction saam met hul oupa Dario
FOTO: Facebook