Die Kardashians kan omtrent hul eie kleuterskool begin. Kourtney, Kim, Khloe en Kylie het almal spruite wat te ougat is. 

Kourtney se Mason, Penelope en Reign

Kourtney en haar drie kinders. FOTO Instagram/ Kourtney Kardashian

Kim se North, Saint en Chicago

Kim se jongste dogter, Chicago, en seun, Saint. FOTO Instagram/ Kim Kardashian
Kim en haar oudste, North. FOTO Instagram/ Kim Kardashian

Khloe se True

Khloe Kardashian se eersteling, True. FOTO Instagram/ Khloe Kardashian

Kylie se Stormi

Kylie se eersteling, Stormi (links), kuier saam met haar niggie, Chicago. FOTO Instagram/ Kylie Jenner

Natuurlik het Suid-Afrikaanse bekendes ook oulike kinders. 

Karlien van Jaarsveld se Elah

Bobby van Jaarsveld, Karlien van Jaarsveld en haar dogtertjie, Elah, op die stel van VIA-reeks 'Die Kontrak'. FOTO Instagram/ Karlien van Jaarsveld

Sue Duminy se Isabella en Alexa-Rose

Kosbare sussies FOTO Instagram/ Sue Duminy

Rolanda Marais se Charlotte

Die aktrise Rolanda Marais, haar regisseur-man, Jozua Malherbe, en dogtertjie Charlotte. FOTO Instagram/ Rolanda Marais