In die derde episode van 'Wat mense Sê', gesels Janie oor die legendariese hart spesialis, Chris Barnard. Kyk hier na foto's uit die Hart of Cape Town (Hart Musuem), wat in vanaand se episode gebruik is.