Lê daar ’n versteekte boodskap in voormalige Mej. Wêreld, Rolene Strauss, se bababoep-foto's? Ons weet nie, maar wonder net: Rolene dra dikwels blou, die tradisionele seuntjie-kleur, wanneer sy foto's van haar babamagie deel. Kyk net hier:

A photo posted by Rolene Strauss (@rolenestrauss) on

A photo posted by Rolene Strauss (@rolenestrauss) on
Rolene straal behoorlik. Ons kan nie wag om die klein seuntjie OF dogtertjie te sien nie.Dis haar en haar man, D’Niel Strauss, se eerste baba. Maar sy is nie al SA celeb op wie se baba ons wag nie! Die aktrise Rolanda Marais is swanger met haar en haar regisseur-man, Jozua Malherbe, se eersteling en sy lyk beeldskoon met haar babamagie.
A photo posted by Rolanda (@rolandamarais) on
Die Afrikaanse sangeres Andriëtte Norman gaan in Februarie 2017 ma word. Dit sal haar en Glynn Moolman, ’n biokinetikus, se eerste kind saam wees.
Die glanspaartjie Elana Afrika-Bredenkamp en Ian Bredenkamp verwag ook hul tweede baba!

Lees nou

Trotse SA bekende pa’s deel babafoto’s

Susters of ma en dogter?

7de Laan-ster se baba is hier!