Die voormalige Springbok-slot Victor Matfield gaan binnekort vir die derde keer weer pa word - en hieroor is hy baie opgewonde!

Victor en sy vrou, Monja, is reeds die trotse ouers van Jaime (8) en Giselle (4) en wag nou vir hul "derde prinses" om haar verskyning te maak.

Jaime en Giselle by hul pa FOTO: Facebook Jaime en Giselle by hul pa FOTO: Facebook Victor het vanoggend getwiet dat hulle haar oor 5 dae verwag.

FOTO: Instagram @victormatfield Victor en Monja FOTO: Instagram @victormatfield