Hoe ons fiks bly, het oor die jare verander. Benenden Health het dié video, "100 jaar se fiksheid in 100 sekondes", ter illustrasie daarvan bekend gestel. Kyk hoe vroue van stadige strekke tot hoë-intensiteit-oefeninge gevorder het. 

https://www.youtube.com/watch?v=5hr17Dn-Ikk

Lees nou