Mode Video, wat bekend is vir video’s oor verskillende leefstyltendense, het gekyk hoe lingerie oor die afgelope eeu verander het: van beskeie tot gewaagd ...

Elke tydperk het ’n kenmerkende styl, en dit is lekker om te sien dat andersheid in 2015 gevier word.

Aan die einde van die video verskyn vier vroue met onderskeidelik ’n tatoeëermerk, kunsbeen, kurwes en een wat atleties gebou is, want hoewel modes verander, sal selfvertroue altyd aantreklik wees.

https://www.youtube.com/watch?v=28ZY-8l6CZg

Bron: Mode Video

Lees ook