Die Namibiese supermodel Behati Prinsloo is die rede waarom die Maroon 5-sanger Adam Levine reeds getroud is en daarom ook die oorsaak van klein Mila se trane.

Die dogtertjie het gedroom dat sy eendag Mevrou Levine sou wees, en gesels te oulik daaroor in dié video.

https://www.youtube.com/watch?t=2&v=tec1EWmvQYI

Sy was egter verpletter toe haar ma haar vertel dat hy reeds getroud is en sy het histeries begin huil.

Kyk hier na die video wat al byna meer as 3,5 miljoen keer gekyk is.

https://www.youtube.com/watch?v=B6zoB1nbFjs

Lees ook