Is Cruz die volgende Justin Bieber? David en Victoria Beckham se seun volg in sy ma se voetspore met die onlangse bekendstelling van sy eie Kersfees-musiekvideo vir die snit "If everyday was Christmas". Selfs Cruz se broers, Brooklyn en Romeo, en sy suster, Harper, verskyn in die video!

Kyk "If everyday was Christmas" hier!

Maar hy kan kitaar speel ook. Hy het onlangs die video op sosiale media gelaai:

A video posted by Cruz Beckham (@cruzbeckham) on

Lees nou

Lea Michele se nuwe hare laat koppe draai

1D se Harry Styles in dramatiese lokprent

Taylor Swift se lippe – almal soek dit!