Die video wys hoe ’n hond sy eienaar na-aap terwyl sy joga doen. Terwyl sy nog sukkel om haar been agter haar kop te kry, doen hy dit asof dit kinderspeletjies is.

Beslis die kyk werd!

Lees ook