’n Stuurwiel en ’n selfiestok moenie op dieselfde tyd gebruik word nie.

Nie oortuig nie? Dié 8 sekonde lange video, wat al meer as 100 000 keer gekyk is, wys jou hoekom:

https://www.youtube.com/watch?v=kx31ouvVfsc

Lees ook