Die plaaslike komediant Trevor Noah gaan op 28 September oorneem as The Daily Show-aanbieder, berig Huffington Post Hy is vroeër vanjaar aangewys as die opvolger van die huidige aanbieder, Jon Stewart. Trevor het sy 2.3 miljoen Twitter-volgelinge uitgenooi om nie sy debuut te mis nie.

Hier is ’n voorsmakie van wat jy te wagte kan wees met Trevor as die aanbieder van The Daily Show:

https://www.youtube.com/watch?v=AoPToNd4l1U

Sterkte, Trevor - jy maak Suid-Afrika trots!

Bron: Huffington Post

Lees nou