Die eerste advertensie van The Daily Show met die plaaslike komediant Trevor Noah as aanbieder is gister bekend gestel, berig Huffington Post. Hy neem volgende maand, 28 September, oor as aanbieder van dié gewilde Amerikaanse TV-program. 

Dié 30 sekonde lange video is binne 24 huur 500 000 keer gekyk.

https://www.youtube.com/watch?v=EagQVJuM-K0

Bron: Huffington Post

Lees ook