Kry die snesies reg!

Janez Vermeiren het op sy nuwe program The Man Cave gewys hoe hy sy tweede seun, Vincent, die eerste keer ontmoet het.

Die voormalige Top Billing-aanbieder se Brasiliaanse verloofde, Juliana Vasconcelos, het verlede maand die lewe aan Vincent geskenk. Dit is Janez se tweede seun. Sy eerste, Matisse, is al 9 jaar oud.

FOTO: Twitter @Janez_Vermeiren  Janez by Juliana en Vincent net ná sy geboorte FOTO: Twitter @Janez_Vermeiren

Janez het die The Man Cave-kameras ingelaat om dié spesiale oomblik vas te vang. Kyk daarna HIER:

The Man Cave wys Woensdag op SABC 3 (DStv-kanaal 193) om 20:00.

FOTO-album: Janez en sy gesin

Janez, Juliana en Matisse FOTO: Instagram (@janez_vermeiren) Janez, Juliana en Matisse
FOTO: Instagram (@janez_vermeiren)

FOTO: Instagram (@janez_vermeiren) FOTO: Instagram (@janez_vermeiren)

Matisse en Vincent FOTO: Instagram (@janez_vermeiren) Matisse en Vincent
FOTO: Instagram (@janez_vermeiren)

FOTO: Instagram (@janez_vermeiren) FOTO: Instagram (@janez_vermeiren)

Juliana en Vincent FOTO: Instagram (@janez_vermeiren) Juliana en Vincent
FOTO: Instagram (@janez_vermeiren)

Matisse en Vincent FOTO: Instagram (@janez_vermeiren) Matisse en Vincent
FOTO: Instagram (@janez_vermeiren)

Addisionele bron: Channel24

Lees ook