Die Pitch Perfect-aktrise het ’n paar frases Afrikaans en Zoeloe gepraat in ’n onderhoud met Miss Ntertainment, die Suid-Afrikaanse celeb-blogger, Nadia Neophytou.

Die onderhoud is by Cannes, die jaarlikse filmfees in Frankryk, gevoer waarin sy en haar mede-ster, Adam DeVine, gesels oor Pitch Perfect 2 wat binnekort vrygestel word.

Rebel gesels ook oor haar tyd in Suid-Afrika toe sy hier was om Grimsby 2 teskiet.Sy sê ons het ’n goeie sin vir humor.

Kyk die onderhoud hier:

Lees ook: