Marike Nel, 21, van Pretoria is ons algehele wenner FOTO: Leana Clunies-Ross FOTO: Leana Clunies-Ross

Jy moet by ’n punt kom waar jy besef jy is uniek, jy mag maar goed voel oor jouself

FOTO'S van ons prag-geleentheid waar die wenners aangekondig is Zelda O'Brien, 40, van Rondebosch is ons tweede wenner FOTO: Leana Clunies-Ross FOTO: Leana Clunies-Ross

Jy moet alles insit, want jy lewe net een keer

Hieronder is die Dagbreek-insetsel oor dié pragtige wenners en die spog-geleentheid waar hul aangekondig is:

SARIE NOVEMBER 2013

Lees meer oor ons wenners PLUS nóg pragtige foto's in die November-uitgawe van SARIE.