Kurt en Dunay Darren, Elvis Blue en sy vrou Chiréze Hoogendyk en SuperSport-kommentator Bobby Skinstad en sy vrou, Debbie, het saamgetoer na die ski-dorpie St. Johann, tussen die Wilder Kaizer-bergreeks en die Kitzbüheler Horn-berg in Tirool, Oostenryk.

Lees die volledige storie jou Mei-uitgawe van SARIE. Hier's 'n VIDEO met hoogtepunte van ons toer.


Meer oor Snocomber

Snocomber-toeroperateurs in Oostenryk bied reeds die afgelope 15 jaar ski-vakansies vir Suid-Afrikaners aan na St. Johann en Saalbach in Oostenryk, en Livigno in Italië.
Sowat 25 000 Suid-Afrikaners het al op hul toere gegaan – 2 000 besoekers per seisoen.
Die Europese ski-seisoen strek van die middel van Desember tot die einde van Maart. Livigno is oop tot die einde van April.

Vir meer inligting, bel/faks: +43 535 261 230, selfoon: +43 650 7669 001,
e-pos: ski@snocomber.com, Skype: sandy.rankin/+27 11 0836 838, www.snocomber.com