Vergeet van die naald, want grimering doen duidelik óók die truuk! Buzzfeed het dié ongelooflike NikkieTutorials-transformasie gedeel. 11 miljoen mense kan tog nie verkeerd wees nie. 

"Deesdae word mense wat dit geniet om grimering te dra, gekritiseer. Daarom het ek gedink dit sal pret wees om die mag van grimering met dié transformasie te wys," sê Nikkie in haar vlog.

Kyk na dié video om die hele transformasie te sien.

https://www.youtube.com/watch?v=a4Ov8qvZ2_w

Bron: Buzzfeed

Lees nou