Baba Strauss is hier! Die "kleine prins", soos ma, Rolene, reeds na hom verwys, het uiteindelik sy opwagting gemaak. Ja, Suid-Afrika se beeldskone Rolene Strauss en haar man, D'Niel, het vandag hul eersteling ontmoet.

Sy't die goeie nuus op sosiale media gedeel.

Dis nog nie bekend wat baba Strauss se naam is nie. Maar hy gaan glo ’n naam aan D'Niel se kant van die familie kry.

Terwyl Suid-Afrikaners wag om meer te hoor, het ons sommer vier name gekies vir Rolene se seuntjie - vir die pret, natuurlik!

1. Niel

2. Roland

3. Eben

4. Daniel

Wat dink jy gaan sy naam wees?

Baie geluk, Rolene!

Lees nou

Sjokolade jou achilleshiel? Kies só beter

Ondersteun jou matriek-kind só

Blaas só nuwe lewe in jou klerekas