En dis hoe Therese haarself sien. “Ek is in my hart maar ’n hippie, en dié romp en leerriempie-sandale is my gunstelinge. By my sit een van my drie honde, Pepe, my klein yorkie.”

Therese Benade skets haarself