In 'n wêreld waar tyd ons aanjaag en van ons kosbaarste oomblikke verbyflits, verlang jy na 'n plek van stilte. 'n Tyd vir die dinge na aan jou hart. Verbeel jou 'n parfuum wat van jou mooiste oomblikke saambottel in 'n suiwer vanielje-geïnspireerde geur. 'n Parfuum wat met vrede en eenvoud deel word van jou intiemste rituele.

Jy en 'n vriendin kan deel wees van 'n uitgelese groep wanneer dié parfuum vir die eerste keer in die land geruik en beleef word.

Klik hier vir besonderhede.