Kom kuier agter die skerms by die Voorbladgesig-fotosessie op Bravo! vanaand om 19h30. Skakel in op kykNET (DStv kanaal 144).

Die top 10-finaliste verskyn in SARIE-styl in ons September-uitgawe vanaf 18 Augustus 2014 op die rak