Tana Ferreira en Marli Muller

Na aan ons hart en 'n reisiger se droom. Dís ons land en ons erfenis. SARIE se Voorbladwenner 2012, Tana Ferreira, en 2011 se naaswenner, Marli Muller, dra modes wat herinner aan gister en die wisselende teksture van ons Afrika-landskap. Kry die volle fotosessie in jou Junie-uitgawe van SARIE.

Skryf in vir ons Voorbladgesig van die Jaar-wedstryd in samewerking met Clicks.

Inskrywings sluit 22 Mei 2013 om middernag.