Nes jy gedink het Lady Gaga kan nié vreemder nie, kry sy 'n nuwe tatoe. Dié keer is dit een vir die fans. Haar Instagram-blad het behoorlik gegons oor haar nuutste toevoeging: 'n klou...

Wat dink jy daarvan?

Kelly Osbourne maak haar tande goud vir 30ste verjaardag...

En 'n Osbourne bly nou maar eenmaal 'n Osbourne. Kelly het besluit om haar verstandstande, wat sy in 2006 laat verwyder het, te hou. Sy gaan binnekort dié twee skatte by 'n bekende juwelier in goud laat set, waarna Pa Ozzie dan een sal kry... Vir háár 30ste verjaardag.

LEES OOK!

Nuwe tatoe vir Angelina

Heidi Klum verwyder tatoemerk