Só lyk die statistieke:

Wanneer sal jy op iemand verlief raak?

  • 'n Sielskonneksie (33.96% mans, 47.1% vroue)
  • Intellek en geselskap (49.20% mans, 44.72% vroue)
  • 'n Mooi voorkoms (6.99% mans, 2.22% vroue)
  • 'n Mooi lyf (5.78%, 1.61% vroue)
  • Styl en status (2.48% mans, 3.02% vroue)

Bron: Die jaarlikse Great South African Sex Survey deur www.health24.com