Geloof is 'n vaste vertroue op die dinge wat ons hoop, 'n bewys van die dinge wat ons nie kan sien nie. Daar is 'n paar misterieuse geloofsooruigings daar buite waarvan ons baie min verstaan en met vyandigheid bejeen word. Janie voer 'n oopkop-gesprek hieroor en gesels met Donna "Dark Wolf" Vos, 'n hedendaagse heks, en 'n wit sangoma, Anel Hamersma.

Ouderdomsbeperking van 13

JY KAN SAAMGESELS
Wanneer? Dinsdag 11 September 21:00 op kykNET.
Wat sê jy? Jy kan direk ná elke program op sarie.com, Facebook en Twitter saampraat oor die onderwerp wat Janie bespreek het.
Het jy 'n storie? Deel jou verhaal op die gespreksforum "Wat mense sê" op sarie.com

Donna "Darkwolf" Vos

Donna "Dark Wolf" Vos

Janie gesels met Donna "Darkwolf" Vos en Carmicca Ajudante

Carmicca Ajudante (regs) en Donna "Dark Wolf" Vos (links) gesels met Janie du Plessis

Anel Hamersma

Anel Hamersma, 'n sangoma