Jo-ann Strauss sê sy skree vandag vir Holland, veral na wat Uruguay

 aan Ghana gedoen het!

Lee-Anne Liebenberg sê: "Go Holland!"

Sias du plessis,5fm se sportaanbieder skree hard vir die span in Oranje, hy voorspel 'n 3-1 wen!

Liezel van der Westhuizen sê: " Hup Hup Holland!"

Steve Hofmeyr skree: "Holland!"

Bok, Victor Matfield sê almal vir wie hy skree verloor, net Holland oor!