Jo-ann Strauss sê sy skree vandag vir Holland, veral na wat Uruguay aan Ghana gedoen het!

Lee-Ann Liebenberg sê: "Go Holland!"

Sias du Plessis, 5fm se sportaanbieder skree hard vir die span in Oranje, hy voorspel 'n 3-1 wen!

Liezel van der Westhuizen sê: " Hup Hup Holland!"

Steve Hofmeyr skree: "Holland!"

Bok, Victor Matfield sê almal vir wie hy skree verloor, net Holland is oor!

Vir wie skree jy vandag?
Uruguay of Nederland?